Met bek-en-klouseer wat steeds ‘n warm besprekingspunt in die bedryf is, kuier dr Pieter Vervoort van die Nasionale Dieregesondheidsforum in die Grootplaas ateljee op 31 Januarie 2019. Pieter staan aan die hoof van een van die drie taakspanne wat deur die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye aangestel is, om die impak van hierdie siekte te beheer. Daarna fokus ons op nog ‘n uitdaging, wanneer dr Ferdi Meyer van die Buro vir Voedsel- en Landboubeleid, met ons oor die impak van die droogte op voedselpryse gesels.

Nuusborg: Netafim

Markteborg: Hinterland

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

 

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here