Sonder water is daar nie lewe nie, en met dié hulpbron wat al hoe skaarser in veral Suid-Afrika raak, word daar al hoe meer klem op die besparing van water geplaas. Jan du Plessis van Agri Frequencies gesels in 27 Maart 2019 se aflewering van Grootplaas met ons oor kristaltegnologie en hoe dit tot waterbesparing kan bydra. Daarna kuier die nuwe hoofekonoom van die Melkprodusente-organisasie, Bertus van Heerden, by ons in die ateljee om oor die ekonomiese afdeling van dié organisasie te gesels.

Nuusborg: Nutri Feeds

Markteborg: Hinterland

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here