Die energiekrisis wat weens wanbestuur en instandhoudingsprobleme veroorsaak is, raak alle sektore in die land – so ook die landbousektor. In RSG Landbou gesels Lise Roberts met Nico Groenewald van Standard Bank hieroor, asook oor die stand van sake in die sektor nadat goeie reën op talle plekke geval het. Luister nou na dié onderhoude.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Standard Bank.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.