‘n Volledige diensgelykheidsplan is volgens wet verpligtend vir maatskappye in Suid-Afrika. Adv Ernst Richter van die LWO-werkgewersorganisasie, verduidelik aan RSG Landbou-luisteraars presies wat van die landbou verwag word in hierdie verband. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Hinterland.