Ons almal weet geen boerderybesigheid kan sonder die nodige geld en finansies voortbestaan nie, maar finansiële kenners lê veral klem op die belangrikheid van rekordhouding en ontleding. Hoe anders sal jy oor die lang termyn kan bepaal of jy vooruit boer of agteruitgaan? Nico Groenewald van Standard Bank gesels in 8 Julie 2019 se aflewering van Grootplaas hieroor. 

Inhoudsborg: Standard Bank

Nuusborg: Netafim

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas