Die gebruik van ongeregistreerde middels moedig verkeerde en onetiese landboupraktyke aan. Dr Gerhard Verdoorn gesels oor hierdie kwessie in die aartappelbedryf en hoe dit nou bestuur word.

Die potgooi word aan jou gebring deur: Plaas Media