In Maandag 27 Augustus se aflewering van Grootplaas kuier dr Alicia Cloete en Bobbie van der Westhuizen in die ateljee.

Veeartse en ander rolspelers in dieregesondheid veg onverpoos voort om brusellose by beeskuddes in Suid-Afrika in sy spore te stuit. ‘n Staatsveearts by die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye, dr. Alicia Cloete, gesels hieroor. Daarna kuier dr. Bobbie van der Westhuizen van SA Stamboek in die ateljee, om oor hulle betrokkenheid by ALFA 2018 te gesels.

Nuusborg: Gallagher

Markteborg: Hinterland

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas