Melk is ‘n gesonde, heilsame produk wat soveel meer is as die som van sy talle voedingskomponente. Die Melkprodusente-organisasie is betrokke by ‘n paar inisiatiewe wat daarop gemik is om verbruikers in te lig oor die voedsaamheid en veelsydigheid van melk en melkprodukte. Barbara Bieldt gesels op RSG Landbou nou met ons hieroor. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Afrivet.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

 

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here