Die avokadoseisoen het pas afgeskop en verbruikers kan moontlik binnekort beter pryse verwag vir hierdie gewilde vrug. Derek Donkin, hoof uitvoerende beampte van Subtrop, vertel vir Lise Roberts van RSG Landbou meer oor avokadoproduksie in Suid-Afrika en opwindende nuwe verwikkelinge in die bedryf. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Old Mutual.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.