In RSG Landbou luister ons na die impak van insekplae op mieliesaailinge, wanneer Lise Roberts met Elrine Strydom van die Instituut vir Graangewasse in Potchefstroom praat.  Daar is ook ‘n gesellige onderhoud met Louis Wilken, ‘n finalis in die Syngenta Graan SA graanprodusent van die jaar-kompetisie. Izak Klopper gesels skaapskeersake met Hennie Maas van RSG Landbou en dan vertel Luan van der Walt van Graan SA oor die jongste stand van sake wat koringverbouing betref.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Biomin.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

 

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here