Klimaat is sekerlik een van die eksterne faktore wat die grootste impak op ‘n boerdery kan hê. Dit kan sonder twyfel boere op hulle knieë hou. Dr Christien Engelbrecht van die Landbounavorsingsraad (LNR) gesels op RSG Landbou oor weer en klimaatsverandering asook meer oor die komende seisoen en wat die bedryf in terme van klimaat kan verwag. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Hinterland.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.