Frans de Klerk, onafhanklike tegniese analis, gesels met RSG-luisteraars oor die jongste kommoditeitspryse. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Laeveld Agrochem.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.