Kyk weer 23 Augustus 2018 se aflewering van Grootplaas. Ons gesels oor die kiwi- en wildbedrywe.

Kiwiproduksie word in die kollig geplaas as ons gesels met John Rahme van Kiwi King. Hy verduidelik hoe Suid-Afrika se produksie met dié van die res van die wêreld vergelyk. Daarna kyk ons na ‘n gesprek met Hannes du Plessis, wat onlangs as Wildbedryf SA se groen ekonomie wildboer van die jaar aangewys is. Hy vertel ons ook meer oor die Namibiese wildbedryf.

Nuusborg: Gallagher

Markteborg: Hinterland

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas