Annelize Erasmus, ’n bokmelkkaasprodusent van Rockvale Cheesery by Bronkhorstspruit, gesels op RSG Landbou oor die maak van bokmelkkaas. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Afrivet.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.