Die departement van Landbou, Bosbou en Visserye het vroeër dié maand ‘n uitbreking van bek-en-klouseer in die Vhembe-distrik van Limpopo aangemeld. Dit het tot gevolg gehad dat die land se bek- en-klouseer-vrye status tydelik opgeskort is. Willem van Jaarsveld van die Limpopo Dieregesondheidsforum gesels met Lise Roberts van RSG Landbou hieroor. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Afrivet.

 Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

 

 

 

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here