‘n Gereelde gas in die Grootplaas-ateljee, TV-aanbieder en filmmaker Bonné de Bod, kuier by die span om weer oor ‘n minder aangename onderwerp te gesels. Die stryd teen renosterstropery duur voort, met ongeveer drie renosters wat daagliks deur stropers doodgemaak word. Bonné gesels onder andere oor die pogings wat aangewend word om hierdie oorlog te wen. Daar is ook weer ‘n insetsel wat vertel waarom King Price ‘n voorkeur-versekeraar vir boere moet wees.

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas