Die PLAAS Landboujeugstigting se Veeplaas-kuddeprojek

0
534
Die projek, wat ten doel het om Dexters aan die jeug bekend te stel, is ’n reuse-sukses.

Die PLAAS Landboujeugstigting se Veeplaas-kuddeprojek wat saam met telersorganisasies en skole onderneem word, verloop uitstekend. Anri Potgieter van Hoërskool Hendrik Potgieter gesels op RSG Landbou oor hulle samewerking met die Dexter-Beestelersgenootskap. Daarna is Ockie Barnard van die Dexter-Beestelersgenootskap aan die woord om meer te praat oor hulle betrokkenheid by die kuddeprojek. Luister nou na dié lekker onderhoude.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Hinterland.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

 

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here