Die PLAAS Landboujeugstigting se Veeplaas-kuddeprojek wat saam met telersorganisasies en skole onderneem word, verloop uitstekend. Kobus Bester ‘n Simbra teler en Oubaas Breytenbach van die Hoër Landbouskool Wagpos gesels op RSG Landbou oor albei instansies se betrokkenheid by die kuddeprojek. Luister nou na dié lekker onderhoude.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Hinterland.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.