Die PLAAS Landboujeugstigting se Veeplaas-kuddeprojek wat saam met telersorganisasies en skole onderneem word, verloop uitstekend. Frikkie van Zyl van die sogenaamde Blouskool op Kroonstad, gesels op RSG Landbou oor hulle samewerking met die Santa Gertrudis-beestelersvereniging. Daarna is Herman Kleynhans van die Santa Gertrudis-beestelersvereniging aan die woord om meer te praat oor hulle betrokkenheid by die kuddeprojek. Luister nou na dié lekker onderhoude.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Laeveld Agrochem.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.