Teistering en intimidasie in die werksplek is ‘n groot probleem wat reg hanteer en aangespreek moet word. Christo Bester van die LWO Werkgewersorganisasie kuier op 27 September 2019 in die Grootplaas-ateljee. Hy brei onder andere uit oor hierdie probleem en gee ook perspektief op die wetlike vereistes rondom verlofvoordele.

Diesel vat sonder twyfel ‘n groot hap uit veral graanboere se insetbegroting, en die prys van hierdie brandstof is beslis nie aan die afneem nie. Anelisa Matutu van die Johannesburgse Aandelebeurs gesels oor ‘n dieselopsie wat die JSE aanbied.

Inhoudsborg: JSE

Kalenderborg: BASF

Nuusborg: Netafim

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas