Met krisisse soos listeria en Afrika-varkpes vars in ons gedagtes, is ons deeglik bewus van hoe belangrik gesondheid in die varkbedryf is – nie net plaaslik nie, maar ook internasionaal. Hoe groot is die rol van antibiotika verbruik in die beheer van siektes in die varkbedryf ? WJ Steyn van Biomin gesels in Grootplaas hieroor.

Inhoudsborg: Biomin

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas