Dr Faffa Malan bly deurlopend op hoogte van tendense en siektes wat uitbreek en gesels in 22 Maart 2019 se aflewering van Grootplaas oor die belangrike siektes wat tans gerapporteer word. Dan kyk ons na ‘n gesprek met Sandy la Marque van KwaNalu oor die Harry Gwala Agri-inisiatief, wat kleinskaalse boere in KwaZulu-Natal ondersteun.

Nuusborg: Nutri Feeds

Markteborg: Hinterland

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

 

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here