Frans de Klerk is ’n tegniese analis en hy gesels met Lise Roberts van RSG Landbou oor die prys van sojabone, wat tans as ‘n goeie randverskanser vertoon. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur FNB.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.