Die Sekretarisvoël is ‘n charismatiese en soms intimiderende voëlspesie wat in verskeie habitatte oor die hele Afrika, suid van die Sahara, aangetref word. Dié interessante voël is ook as vanjaar se Birdlife Suid-Afrika voël van die jaar aangewys. Ongelukkig word hulle oorlewing deur verskeie faktore soos kragdrade bedreig. Lise Roberts van RSG Landbou gesels met dr Melissa Whitecross van Birdlife Suid-Afrika hieroor. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Agri Frequencies.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.