Kyk 27 Maart 2018 se Grootplaas met Pieter Du Plessis en Frans van Eden.

In die episode:

  • Pieter du Plessis van Action Coach gee raad oor hoe om die regte persoon in die regte posisie in jou besigheid aan te stel.
  • Ons gereelde gas, Frans Van Eden, het onlangs saam met ‘n kenner op die gebied gewerk om inligting oor die suikerrietbedryf in te samel. Hy gesels oor die produksie hiervan, en ook oor watter effek suikerbelasting op die bedryf sal hê.

Weerborg: Laeveld Agrochem

Markteborg: Hinterland

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas