Abraham Vermeulen van Syngenta verduidelik aan Lise Roberts van RSG Landbou wat die 2019 Syngenta Graanakademie behels. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Bonsmara SA.

 Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.