Wat is die toekoms van kunsmatige inseminasie in Suid-Afrika?  Dit is waaroor ons met Chris Cloete gesels. Nog ’n onderwerp wat ons aanraak is voersorghum en Joubert Swanepoel van Agricol gesels met RSG Landbou-luisteraars oor die veelsydigheid van dié voergewas. Lise Roberts van RSG Landbou praat ook met Mbali Nkabinde – sy is een van vanjaar se landbouers wat deur Landbouskrywers Noord vir ‘n toekenning genomineer is. Dr John Purchase van Agbiz, gesels ook op RSG Landbou oor die huidige stand van landbou in Suid-Afrika. Luister nou na dié lekker onderhoude.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Biomin.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

 

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here