Die veelsydige soetwitblomklawer

785

Die soetwitblomklawer is ‘n veelsydige peulgewas. Henk Crafford van Agricol, gesels op RSG Landbou oor hierdie gewas se verbouing en aanwending. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Afrivet.