Die pynappelplant wat oorspronklik van Suid-Amerika kom, is deel van ‘n baie groot familie. Dit bevat meer as tweeduisend eenhonderd spesies wat in ses en veertig genera geplaas word. Pynappels word ook in Suid-Afrika verbou en op unieke maniere aangewend. Estie Badenhorst van Mama Annanas, gesels op RSG Landbou oor dié interessante vrug. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Hinterland

 Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.