Willem Botha van Netafim gesels weer op RSG Landbou oor drupbesproeiing, dié keer oor die voor- en nadele van drupbesproeiing teenoor konvensionele besproeiingstelsels. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Laeveld Agrochem.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.