Kyk 2 Maart 2018 se Grootplaas met meer oor die Cape Yearling Sales en Craig Shepstone oor die voeding van leeus.

In die episode:

  • Rolspelers in die renperdbedryf sit jaarliks vol hoop en toekyk hoe toekomstige kampioene hulle loopbane afskop. Ons kyk na ‘n insetsel van so ‘n geleentheid, die Cape Premier Yearling Sales wat deur Agri-Expo aangebied word.
  • ‘n Kenner in wildvoeding Craig Shepstone gesels oor ‘n onderwerp wat nog redelik min aandag geniet: die voeding van leeus en ander kat-agtige karnivore. Hy deel veral sy kennis oor hoe die voeding van leeus in aanhouding met dié van ander leeus verskil.

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

 

 

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here