Ulrich Muller van Voermol vertel vir Hennie Maas van RSG Landbou meer oor die voor- en nadele van plaasvoerkrale. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur #Voermol.