Christo Bester van die LWO Werkgewersorganisasie bring kykers hoogte van onlangse wysisings aan arbeidswetgewing in 15 Maart 2019 se aflewering van Grootplaas. Daarna gesels ons oor ‘n kwessie wat heelwat meer blootstelling gekry het sedert die fokus op grondhervorming versterk het. Petrus Viljoen van Agri Land Projects gesels oor hoe die waardasie van plase werk, en watter faktore die waarde van landbougrond beïnvloed.

Nuusborg: Nutri Feeds

Markteborg: Hinterland

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas