Is daar ‘n korrelasie tussen die weer ‘n week voor en ‘n week ná volmaan?  Johan van den Berg van Santam Landbou, gesels op RSG Landbou oor dié interessante vraag. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Laeveld Agrochem.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.