Wetenskaplik geformuleerde voer word saamgestel uit ‘n verskeidenheid komplekse materiale. Daarom het dit unieke chemiese en fisiese eienskappe, wat gebalanseerde voeding en optimale produksie verseker. Gehaltebeheer behels al die aksies wat tydens die vervaardiging van veevoer nodig is om te verseker dat ‘n voerproduk aan die nodige vereistes voldoen. Jaco Scheepers van Nutri Feeds vertel ons meer hieroor in 7 Maart 2019 se aflewering van Grootplaas.

Inhoudsborg: Nutri Feeds

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here