Volgens die Amerikaanse Landboudepartement, kan hul 2020-plantseisoen se oppervlakte aansienlik toeneem, in vergelyking met die huidige seisoen. Luan van der Walt van Graan SA gesels in Grootplaas van 25 Februarie 2020 meer hieroor, asook ander internasionale graantendense.

Daarna kuier dr Willem Jansen Van Rensburg van die Landbounavorsingsraad in die ateljee, om oor die oranje kleurvariasie van tamaties te gesels.

Nuusborg: Old Mutual

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas.