In 19 Junie 2018 se aflewering van Grootplaas kuier dr Chantelle Erwee en Bernd Oellerman in die ateljee.

Veesiektes, veral dié wat moeilik beheerbaar is, kan ‘n ernstige ekonomiese impak op enige veeboer se winsgewindheid hê. Dr Chantelle Erwee van Zoetis, gee ons ‘n agter-die-skerms-kykie na koksidiose en hoe dit voorkom kan word.

Daarna kuier Bernd Oellermann van die Departement van Handel en Nywerheid by ons in die ateljee, om oor die interessante wisselwerking tussen water, energie en landbou te gesels.

Inhoudsborg: Zoetis

Nuusborg: Nutri Feeds

Markteborg: Hinterland

Weerborg: Standard Bank

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas