Kyk weer na 6 September 2018 se aflewering van Grootplaas. Gaste van Nutrifeeds, RCL Foods en die LWO Werkgewersorganisasie.

Mannie Taljaard van Nutri Feeds gesels oor gehalteversekering by ‘n voermeule. Daarna kyk ons na ‘n gesprek met Brett Roosendaal van RCL Foods oor hul Epol-veevoerreeks, en advokaat Ernst Richter gesels oor diensgelykheidsplanne in ‘n boerdery.

Inhoudsborg: Nutri Feeds

Inhoudsborg: RCL Foods

Nuusborg: Netafim

Markteborg: Hinterland

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas