Biomin se World Nutrition Forum is vanjaar vir die eerste keer op eie bodem gehou, en het meer as sestig kundige sprekers van regoor die wêreld na die Kaap gelok. Belangrike kwessies in dierevoeding is hier bespreek. Albert van Rensburg van Biomin het in die Grootplaas-ateljee gekuier om ons meer te vertel oor ‘n paar van dié kwessies. Daarna kyk ons na insetsels waar twee belanghebbendes in die bedryf hul mening lug oor die afgelope World Nutrition Forum.

Inhoudsborg: Biomin

Nuusborg: Netafim

Markteborg: Hinterland

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kalenderborg: Swavet

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas