Die huidige dieseltekort in die binneland kan volgens rolspelers die oesproses ontwrig en uiteindelik voedselsekerheid bedreig. Dr Dirk Strydom van Graan SA brei in 6 Julie 2020 se Plaas TV meer oor hierdie kwessie uit.

Daarna gesels ons met die nuut-aangestelde president van Kwanalu, Phenias Gumede, en die welbekende veeartsenykonsultant, dr Jan du Preez, gesels oor soönoses en veral hoe dit mense kan raak.

Markteborg: Nutri Feeds

Weerborg: Netafim

Nuusborg: Simparica/Zoetis 

Kalenderborg: Standard Bank