Nicolene Neveling van Nevaqu Fire & Rescue kuier weer op 5 Augustus 2019 in die Grootplaas-ateljee. Sy gesels oor hoe jy kan verseker dat jy alles het wat jy benodig, indien jou huis of plaas deur ‘n brand verwoes is. Sy vertel ook meer oor inisiatiewe om brandbestryding in Suid-Afrika te bevorder. Met meer as eenhonderd jaar se ervaring, is Agrico beslis een van die leier-verskaffers vir besproeiingsboere. Kyk nou na ‘n insetsel hieroor.

Nuusborg: Netafim

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas