In Suid-Afrika is bloednier een van die belangrikste siektes onder skape en bokke. Hoewel skape van enige ouderdom dit kan opdoen, kom dit meestal voor onder lammers tussen die ouderdom van drie weke en drie maande, of tussen die ouderdom van 6 – 12 maande en twaalf maande. Die bekende veearts, dr Faffa Malan, praat op RSG Landbou hieroor en hy vertel waarom dit so ‘n dodelike siekte is. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Laeveld Agrochem.

 Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.