Rolspelers in die Suid-Afrikaanse besproeiingsbedryf het onlangs by die 2019 Kongres van die Suid-Afrikaanse Besproeiingsinstituut bymekaargekom. Hierdie instituut bevorder die bedryf se groter doelwit, om water deur doeltreffende besproeiing te bespaar. Willem Botha van Netafim Suid-Afrika gesels in 22 Augustus 2019 se aflewering van Grootplaas hieroor.

Daarna kuier dr Phillip Strydom van die Landbounavorsingsraad weer in die ateljee, om oor vleisgehalte te praat. 

Inhoudsborg: Netafim

Nuusborg: Netafim

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas