In RSG Landbou van 4 Julie skop die program af met SA Stamboek en vleissake is aan die orde van die dag. Lise Roberts praat met dr Bobbie van der Westhuizen oor doeltreffende vleisproduksie. Luister nou na hierdie onderhoude.

Soos gewoonlik is daar in Donderdag se program ook ’n opsomming van vleisprystendense en Chris Derksen is aan die woord. Luister nou na hierdie onderhoud.

Wat doen ’n mens as ‘n geliefde tot sterwe kom? Hennie Maas gesels met Nici McDonald oor belangrike stappe wat geneem moet word. Luister nou na hierdie onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Laeveld Agrochem.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.