Die sukses van enige boerdery hang af van die keuses wat die boer maak en uitoefen, sê die bekende veearts, dok Faffa Malan. Hy gesels in 23 September 2019 se aflewering van Grootplaas met oor ‘n paar van hierdie keuses. Hy verduidelik veral hoe dit die welstand van die diere op jou plaas affekteer.

Daarna kuier Obed Phahlane van die Landbounavorsingsraad in die ateljee, om oor die belangrikheid van weervoorspellings vir die landbousektor te gesels. Ons hoor ook hoe tegnologie meer akkurate voorspellings moontlik maak.

Kalenderborg: BASF

Nuusborg: Netafim

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas