Kyk weer 22 Junie 2018 se aflewering van Grootplaas met Neville Raath en Dr Faffa Malan.

Twee kenners in die veebedryf kuier vanoggend in die ateljee. Elsa Esterhuizen gesels eers met Neville Raath, die ondervoorsitter van die Rooivleisprodusente-Organisasie in die Vrystaat, oor die ekonomiese impak van spesifieke aspekte in die veebedryf.

Daarna kuier ons saam met die gewilde veearts, dr Faffa Malan, of dok Faffa, soos almal hom noem. Hy vertel ons oor ‘n unieke toekenning wat hy onlangs ontvang het, asook oor sy interessante loopbaan.

Nuusborg: Nutri Feeds

Markteborg: Hinterland

Weerborg: Standard Bank

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas