Kyk 15 Januarie 2018 se Grooplaas met Dr Johan van Zyl en Hortgro.

In die episode:

  • Dr. Johan van Zyl, onder meer die uitvoerende hoofbestuurder van African Rainbow Capital, kuier in die Grootplaas-ateljee en gesels oor die Suid-Afrikaanse landboubedryf
  • Kyk na ‘n Hortgro-insetsel oor die effek van 1997 se deregulering op landboumarkte.

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here