Kyk weer na 18 Julie 2018 se Grootplaas met Wouter de Wet en dr Koos Coetzee.

Wouter de Wet van RCL Foods gesels oor veral hul veevoerreeks en waarna die mark binnekort kan uitsien. Daarna gesels Elsa Esterhuizen ook met dr. Koos Coetzee, van die Melkprodusente-organisasie, oor internasionale suiwelsake. Ons hoor ook wat het hy te sê oor die huidige kwessie rondom die melkprys in Suid-Afrika.

Inhoudsborg: RCL Foods

Nuusborg: Nutri Feeds

Markteborg: Hinterland

Weerborg: Standard Bank

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas