Hennie Maas van RSG Landbou praat met Dr Koos Coetzee van die Melkprodusente-organisasie (MPO) oor die International Farm Comparison Network-kongres wat hy onlangs in Ierland bygewoon het. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Pannar.