Die nasionale oesskattingskomitee het hul verwagting vir die komende mielie-oes onlangs effens opgeskuif. Almal in die graanbedryf sit nou op die punte van hul stoele om te kyk hoe hierdie uitdagende seisoen gaan afspeel. Dawie Maree van FNB Landbou gesels op RSG Landbou oor die uitwerking wat die mielieprys en die oesskatting op finansiering sal hê. Hy brei ook uit oor wie die grootste risiko in landbou dra. Luister nou na dié onderhoude.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur FNB

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.